R15.00
Rudolf het al van kleintyd af geweet wat hy wil wees, n Boer!
Hy wil sy hand vuil kry.
Rudolf soek n geleentheid om n Plaasbestuuder te word.
Description
Rudolf het al van kleintyd af geweet wat hy wil wees, n Boer!
Hy werk op sy familie plaas vanaf 2016.
Hy soek graag n geleentheid om n Plaasbestuurder te word.
Rudolf is ook n gekwalifiseerde sweiser (Level 3).
Hy wil sy hand vuil kry.
Rudolf stel belang in die volgende plase:
- Bees en Skaap Plaas
- Vark Plaas
- Saai Plaas
Hy wil graag in die Wes Kaap of Noord Kaap werk.
Kry Rudolf se CV hier!








