Lawrence: Vrystaat Jong Boer

R15.00

Lawrence is oorspronklik van Limpopo in Suid-Afrika en het in 2020 daar matriek geslaag. Hy help tans tydelik uit op ‘n plaas in die Vrystaat maar soek dringend ‘n meer permanente werk op ‘n goeie plaas by ‘n goeie boer wat van sy energie en talent as jong boer kan gebruik maak.

Kry se CV hier.

Category:

Description

Boere Ontmoet Vir Lawrence: ‘n Mannetjie wat wil en kan boer.

Lawrence is tans in die Vrystaat en soek dringend ‘n goeie plaas en ‘n goeie boer wat van sy energie en talent as jong boer kan gebruik maak.

In sy CV asook in die verwysings en kwalifikasies wat hierby gaan sal jy self sien hoekom Lawrence so ‘n GROOT aanwins op jou plaas kan wees.

Dit maak nie saak of jy ‘n groot saaiplaas en/of beesplaas het nie; Lawrence se passie vir boerdery en liefde vir die plaas is wat al ons boere in Suid-Afrika op ons plase nodig het.

Komaan boere – gee vir Lawrence ‘n kans – kry se CV en nooi hom vir ‘n onderhoud.

Jy gaan dalk net aangenaam verras wees hoe baie hierdie jong mannetjie jou op die plaas sal kan help.