R15.00
Gerhard is 59 vanjaar maar met baie kennis en wilskrag om n sukses van boerdery te wil maak
Ek is gaande oor stropery veral met Claas 570 LEXION wat ek gehad het.
Ek het in USA ook al gestroop .
My seun, Gerrie wil ook baie graag die geleentheid he om te wil boer .
Description
Soek plaaswerk in OVS of NW
Ek is 59 vanjaar maar met baie kennis en wilskrag om n sukses van boerdery te wil maak
Ek is gaande oor stropery veral met Claas 570 LEXION wat ek gehad het. Ek het in USA ook al gestroop . My seun, Gerrie wil ook baie graag die geleentheid he om te wil boer .