Conrad – Met Saai & Oes Ondervinding Uit Amerika

R15.00

Kry Conrad se CV hier.

Conrad is ‘n Vrystaatse boerseun en terwyl hy wag vir sy volgende VISA om weer in Amerkia te gaan help boer kan jy VANDAG se ondervinding op jou plaas gebruik

Conrad is 43 jaar oud – Enkel – Gesondheid – Afrikaans & Engels – Bestuurders Lisensie – EB/Kode8

Category:

Description

Conrad – Met Saai & Oes Ondervinding Uit Amerika

Conrad is ‘n Vrystaatse boerseun en terwyl hy wag vir sy volgende VISA om weer in Amerkia te gaan help boer kan jy VANDAG se ondervinding op jou plaas gebruik. Hier is wat Conrad vir jou kan doen:

# Verbouing van mielies, koring, hawer, Erigrostis teff en lusern.
# Kuddebestuur m.b.t hantering, gesondheid, teeling, voeding en produksie van Bonsmara en Merino.
# Weiding en veldbestuur.
# Finansieële bestuur.
# Rekenaarvaardigheid in Microsoft Word/Excel/Outlook, ens.
# Personeel bestuur.
# Basiese meganiese kennis en instandhouding van John Deere, Massey Ferguson en Case trekkers en implemente.
# Praktiese ingeneurswerke met ARC en CO2 welding, plasma cutter, Oxy/Acetylene gas meng en grinder snywerke.
# Conrad is 43 jaar oud – Enkel – Gesondheid – Afrikaans & Engels – Bestuurders Lisensie – EB/Kode8