Andre: Is reg vir die plaaslewe!

R15.00

Hy skryf: “Ek is n baie goeie ambagsman. Ek werk graag met my hande en ek geniet die plaas werk en plaas lewe.”

Van sy vaardighede is- sweiswerk, staalwerk en boorgat stelsels, houtwerk en skrynwerk.

Hy het ondervinding met saai-, bees- en skape.

Andre wil graag in Gauteng werk.

Kry Andre se CV hier!

Description

Andre is baie gewillig om te werk!
Hy is baie lief vir die natuur.