As jy plaaswerk soek – voltooi die vorm hieronder – en volg die maklike stappe.
Hierdie vorm is bedoel vir taai manne en dames wat op ‘n plaas in Suid-Afrika wil werk en hulle besonderhede op PLAASWERK.co.za wil laat lys sodat boere wat werkers soek hulle CV kan aflaai.
MAAK ASSEBLIEF SEKER JY DRUK DIE “STUUR” KNOPPIE HIERBO AS JY KLAAR JOU VORM VOLTOOI HET.Â
As jy dit gedoen het behoort jy na ‘n nuwe “dankie” bladsy herlei te word.