Dankie Aan Alle Suid-Afrikaanse Boere!

Ons het hierdie “CV & PLAASWERK diens begin vir plaasboere in Suid-Afrika.Â
Ons is ook boere en omdat ons self gesukkel het met betroubare arbeid [meeste boere ken dit] is hierdie webwerf geskep.Â
Ons hoop om hiermee ‘n paar boere te help om goeie en betroubare plaaswerkers in diens te neem. Hier praat ons net Afrikaans – dit maak die lewe soveel makliker.
Op hierdie platvorm verkoop ons CV vir R15 elk. Jy kan soveel koop as wat jy wil.
Gaan kyk HIER na die lys van aansoekers [werksoekers] wat ons onlangs ontvang het.Â
Sodra jy ‘n CV gekoop het sal jy dit onmiddelik kan aflaai. [Dit is as jy dit aanlyn met PayFast betaal ].
Saam met die persoon se CV kry jy sy persoonlike kontak telefoon nommer en ander besonderhede.Â
As jy ‘n EFT doen vat dit gewoonlike ‘n dag of drie voordat jy die CV kan aflaai. Wees gerus – PayFast is een van die veiligste maniere om aanlyn te betaal – en jy hoef dus nie te wag nie. Â
Groete
NS: Jou inligting is veilig hier. Ons sal nooit jou besonderhede met aansoekers deel nie.Â


