Category: Leer Boer

Artikels Om Jou Te Leer Boer

Moet Ek ’n Boer Word? – Deel 4

Hierdie plasing is deel van ‘n vyf artikel bundel. Jy kan ARTIKEL DRIE HIER LEES. Het jy al ooit gewonder of boerdery vir jou is? Het jy dalk op ’n plaas grootgeword of was jy as kind baie op jou oom of oupa se plaas? Voordat jy “JA” sê, beantwoord die volgende vrae en vind […]

Vertakkings In Die Landbou – Deel 3

In ons vorige artikel het ons gepraat oor: Wat Doen ’n Boer? Jy kan die artikel HIER lees. Die landboubedryf is groot en het menige vertakkings. In hierdie artikel gaan ons bietjie kyk na ’n paar verskillende boerdery-vertakkings en ook sommer ook na ’n paar onbekendes. Visboerdery Varsvisboerdery is Suid-Afrika is nog redelik klein in […]

Wat Doen ‘n Boer? – Deel 2

In ons vorige artikel het ons gepraat oor: Wat is ’n Boer? Jy kan die artikel HIER lees. Hy is verantwoordelik is vir als Om winsgewend te boer moet ’n boer verantwoordelikhede vat vir alles wat hy of sy aanpak op die plaas – dit maak nie saak hoe klein of groot die besluit op […]

Wat is ‘n Boer? – Deel 1

Die oudste beroep in die wêreld, sover ons weet, is dié van ’n boer. Die Egiptenare het sowat 12 duisend jaar gelede vir die eerste keer hulle hand aan boerdery gewaag. Selfs in daardie tyd was dit moelik om te boer. Ons lees in die Bybel hoe moelik dit soms was om vir die nasies […]