Kom ons vergeet net vir ‘n oomblik van die terme “minimum loon” . Wat kos plaas arbeid regtig? Kos dit die plaas dieselfde as wat dit byvoorbeeld ‘n maatskappy in die dorp kos om ‘n voertuig bestuurder aan te stel om aflewerings te doen? Die meeste boere sal sê – NEE dit is nie so […]




