Tuisblad

AANDAG: Alle Boere In Suid-Afrika!

Kry Betroubare Kort of Lang Termyn Plaaswerkers Hier Om Jou Te Help.

BOERE IN SA: Kyk hieronder – is daar ‘n paar van hierdie manne wat jou op jou plaas kan help? TOETS HULLE! Dit is maklik – ons soek en keur hulle vir jou – al wat jy hoef te doen is om te kies wie jy wil gebruik.

Op hierdie web-blad is ‘n klompie jong [en nie so jonk] afrikaanse manne wat plaaswerk soek.

AS JY PLAASWERK SOEK LYS JOU CV HIER

Hulle sê hulle is taai…. toets hulle vir 3- dae of 3-weke of 3-maande – jou keuse, en dan besluit jy self hoe taai hulle is.

BOERE: REGISTREER HIER GRATIS

As jy hier registreer hou ons jou op hoogte van nuwe taai manne wat hier lys.

Hulle is almal manne wat kan werk en jou wil help op jou plaas.

Dit kos jou ‘n paar Rand [net R15 admin fooi] om ‘n CV af te laai en dan rustig op jou eie tyd te kyk of jy een of meer van hulle op die plaas kan gebruik. Jy het GEEN verderde verpligting nie, en daar is ook geen kommissies of verskuilde kostes om later te betaal nie.

Met ‘n paar CV’s in jou hand het jy elkeen se kontak telefoon nommer en ander persoonlike inligting. Dit is JOU keurse of en wanneer jy een of meer manne wil skakel – hulle te nooi vir ‘n onderhoud – om self te besluit wie jy in diens wil neem om jou op die plaas te help.

BOERE – KLIEK EN REGISTREER HIER

BOODSKAP AAN ALL JONG MANNE: Soek Jy Harde Plaaswerk?

Doen hier aansoek – maar net as jy die “GUTS” het – plaaswerk is nie vir sissies nie!

AANDAG AAN MANNE WAT WIL WERK:

As Jy Hier Registreer Is Daar ‘n Goeie Kans Dat Baie Boere Regoor Die Land Van Jou Sal Hoor En Sal Weet Dat Jy Plaaswerk Soek.

As jou CV reg is dan nooi hulle jou dalk vir ‘n onderhoud. Jou inligting sal NET na boere toe gaan wat belang sal stel om meer van jou te wil weet.

MANNE: WEES VERSEKER: Plaaswerk is NIE vir “softies” en “cry-babies” nie. MAAR as jy kan hard werk en kan vasvat is jy op die regte plek en dan is plaaswerk sommer baie lekker.

KLIEK HIER OM JOU NAAM OP DIE LYS TE SIT

BOERE KYK HIER NA DIE HULP WAT VIR JOU BESKIKBAAR IS:

“Boere Met Taai Manne Soos Hierdie Om Op Hulle Plase Te Help Boer, Boer Vooruit”

Hieronder is ‘n voorbeeld van die tipe sterk manne wat op plase in Suid-Afrika, net soos joune die wiel aan die rol hou. Soek jy ook iemand soos hulle?

#1

Andre: Diesel-kundige

Andre is naby Delmas in Pretoria. Hy verkieslik meganies-werk op plase en het 8 jaar ondervinding, meeste daarvan op plaas voertuie, ook op trekkers en ander toerusting.

 

#2

Frans: Beeste en Melkerye

Frans is naby Nelspruit en soek kort tot medium termyn [3 tot 6 maande] plaaswerk. Frans verkies om op ‘n melk plaas te werk – het 25 jaar ondervinding. Frans is 49, hy is getroud sonder kinders.

 

#3

Mike: Doen Alles

Mike is die “sout van die aarde” en staat – maker soos min op enige plaas. Mike is ‘n alleenloper, rook so bietjie maar hy drink niks. Mike is tans in die Noord Kaap.

AS JY NOG WONDER WAT OM TE DOEN: Lees HIER Hoe Alles Werk

BOERE: Ons lys ook so nou en dan ‘n so klompie privaat-konsultante en ander plaas kontraks hier by plaaswerk.co.za.

 

HIER ANTWOORD ONS JOU VRAE: 
https://www.plaaswerk.co.za/vrae-en-antwoorde/